Ou Skool Guest House

Online Bookings

TESTIMONIALS

Retha Van Loggerenberg

Goeiedag – ek wil asb ‘n opregte kompliment gee aan Hand Botha vir sy vriendelike, professionele dien en besondere hulpvaardigheid wat hy ons mee ontvang het – die gastehuis is besonder mooi en so interessant en stylvol gedoen – ons het gekamp en Hans het ons met allerhande hulp by gestaan – selfs gebel om te hoor of ons reis voorspoediger was as wat tot daar die geval was – Hans was plesier en ons verseker julle ons vertel vir almal wat wil weet en nie weet van julle mooi plek en van Hans – groete Butch en Retha 

Porcha-lee and Dwayne Graaff

Liewe Muriel

Dankie baie dankie vir jou gasvryheid, vir jou behulpsaamheid en dat jy uit jou pad gegaan het om ons troue so sleepglad as moontlik kon laat afgaan. Ons het lekekr troue gehoue en als was so mooi! ek gaan my vows beslis weer daar renew!

Hendre en Marijke Reyneke

Liewe Muriel en Gabi

Ons wil net BAIE DANKIE sê vir die HÉÉRLIKE naweek wat ons by jul gastehuis kon deurbring!! (21 en 22 Januarie 2022).
Muriel en ook haar helpers het ons uitstekende diens gegee met soveel keurigheid en vriendelikheid!!

Jul kamers is BAIE netjies en skoon en ook met goeie smaak “aangetrek”.
Die etes was van hoogstaande gehalte en die bediening puik!!

Baie dankie nogmaals!! Ons sal jul “OU SKOOL” wyd adverteer en aanbeveel.

Groete uit Potchefstroom

Our valued customer comments

|

We would love to hear your feedback of Ou Skool Guest House

Add your Testimonial

|

CONTACT US

Ou Skool Guest House

Kenhardt Main Road
Neilersdrift
Keimoes - Northen Cape

M: 084 431 7844

E: info@ouskoolguesthouse.co.za
W: www.ouskoolguesthouse.co.za

GPS Co-ordinates

28°44'45.12"S | 20°59'26.42"E